Dwing Matlosana-munisipaliteit in Klerksdorp tot aksie

Die Matlosana-munisipaliteit het onwettig, onregmatig en teenstrydig met erfenismaatreëls die Groot Trek 1938 Eeufees-gedenksteen in Klerksdorp verander en ’n gedenksteen in die plek daarvan opgerig.

Hierdie aksie is direk teenstrydig met die Wet op Erfenishulpbronbestuur 25 van 1999. By navrae by die Noordwes-Erfenisliggaam is daar bevestig dat geen skriftelike aansoek gedoen is om hierdie gedenksteen op te rig nie, en dat die munisipaliteit self besluit het om die gedenksteen te vervang. 

Teken die petisie en dwing die munisipaliteit om die Groot Trek Eeufees-gedenksteen te herstel!

Sign in to Google to save your progress. Learn more
Email *
Naam *
Van *
Kontaknommer *
Ek ondersteun die FAK in hierdie saak *
Required
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy