NGK P.E. Lorraine
Tel: 041-3672284
E-pos:
ngkerk.lorraine@gmail.comWebwerf:
www.ngklorraine.co.zaLiewe Nuwe Intrekker
Welkom in Lorraine gemeente! Voltooi asseblief die onderstaande volledig en
plaas in die kollektebordjie of in die dankofferkis, in die voorportaal van die kerk,
of handig in by die kerkkantoor gedurende weeksdae.
Hiermee verleen u toestemming en magtiging dat onderstaande inligting op NG
Kerk Lorraine se register en elektroniese stelsels gestoor en gebruik mag word vir
kerklike doeleindes. NG Kerk Lorraine onderneem om nie u persoonlike inligting
verder te versprei en/of beskikbaar te stel aan derde partye nie.