Inskrywingsvorm:  Die BreinBoks Akademie

Die akademie bied vanaf Januarie 2024 bekostigbare, uitnemende ekstra klasse aan in Wiskunde en Fisiese Wetenskappe.  Gr 8 tot 12 leerders van alle hoërskole is welkom.  Veilige parkering is op die perseel van Hoërskool Eldoraigne beskikbaar.  

Hierdie vorm dien as inskrywingsvorm om deel te word van die akademie.  Daar is wel beperkte spasie, daarom sal plasing van die leerder na inskrywing bevestig word.  


Enige verdere navrae kan gerig word aan:

Hoof: BreinBoks Akademie : Liezel Smith

breinboks@eldorepubliek.co.za


Pakket en Koste

 Graad 8 - 12:  Alle klasse het een 90 minute sessie per week tydens skoolkwartaal

(nie tydens vakansies nie).

• Senior fase klasse onderskei tussen onderrig vir intervensie en onderskeiding groepe.

• Indien leerder later die jaar inskryf, word die koste prorata uitgewerk.

• Lesse gekanselleer deur die aanbieder sal ingewerk word, maar lesse nie bygewoon deur die leerder nie, is steeds betaalbaar en die leerder moet self die lesinhoud inhaal.


Graad 8 & 9  Vir enige van Wiskunde of Natuurwetenskappe

R500.00 Maandeliks per vak (Januarie tot Desember )

R540.00 Maandeliks per vak (gedeeltelik- Inskrywing na Maart)

R5 400.00 Jaarliks vooruit per vak (met 'n 10% afslag) indien betaal voor 15-01-2024


Graad 10 & 11 Vir enige van Wiskunde of Fisiese Wetenskappe

R550.00 Maandeliks per vak (Januarie tot Desember)

R590.00 Maandeliks per vak (gedeeltelik- Inskrywing na Maart)

R5 940.00 Jaarliks vooruit per vak (met 'n 10% afslag) indien betaal voor 15-01-2024


Graad 12 Vir enige van Wiskunde of Fisiese Wetenskappe

R600.00 Maandeliks per vak (Januarie tot November)

R650.00 Maandeliks per vak (gedeeltelik- Inskrywing na Maart)

R6 480.00 Jaarliks vooruit per vak (met 'n 10% afslag) indien betaal voor 15-01-2024


Betaling

Betaling kan gemaak word aan : Eldoraigne Republiek (Pty) Ltd

FNB

Tjek Rekening no: 630 454 62825

Stuur bewys van betaling aan : breinboks@eldorepubliek.co.za

Gebruik asb. die leerling se grNaamVanVak as verwysings bv.  10PietPoggenpoelWisk 

Sign in to Google to save your progress. Learn more
Datum: *
MM
/
DD
/
YYYY
BreinBoks Rooster Kwartaal 2
Leerder se Naam, Van, Skool en Graad (bv.  Jan van der Merwe Hs Zwartkop Gr 12)
Leerder selfoon nommer:  *
Leerder se e-pos adres:
Leerder se woondres:  *
Informasie van belang (Medies of gestremdheid, ander?)
Vak(ke) waarin ekstra klas benodig word: *
Required
Huidige % behaal in bogenoemde vakke. *
Ouer / Voog (1) se Naam, van, Id: (bv: Susan, Botha, 9012420089080) *
Ouer / Voog (1) se Selfoon nr: *
Ouer / Voog (1) se e-pos adres:
*
Ouer / Voog (1) se Beroep en werkgewer:
*
Ouer / Voog (2)  se Naam, van, Id: (bv: Chris, Botha, 9012420564080)
Ouer / Voog (2) se Selfoon nr:
Ouer / Voog (2) se e-pos adres:
Ouer / Voog (2) se Beroep en werkgewer:
Next
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy