Volkies Rugby o/13 kamp
Volkies Rugby nooi alle o/13 rugbyseuns om ons voorseisoen kamp by te woon. Die kamp is oop vir alle o/13 spelers en spelers hoef nie by Volkies ingeskryf te wees nie.

Spelers gaan oorslaap in die koshuis en die kamp sluit die volledige SARU toetsings i

Datum: 18 & 19 Oktober 2024

Plek: Hoër Volkskool Potchefstroom 

Kostes: R150 per speler (sluit in koshuis verblyf, braai en ontbyt) 

Sign in to Google to save your progress. Learn more
Speler se naam en van *
Ouer / voog se naam en van
Speler se huidige Laerskool?
Ouer / Voog se kontak nommer *
Ouer / Voog se epos adres (opsioneel)
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. - Terms of Service - Privacy Policy

Does this form look suspicious? Report