Skolieskamp 2019
Kamp vir Graad 10-12 leerders
Sign in to Google to save your progress. Learn more
Skolieskamp 2019 vir Gr 10-12 leerders
Belangrike inligting
Indien u enige navrae het, kontak gerus vir:

- Philip Hattingh by 078 126 7339 of per e-pos: hattphil@gmail.com
- Janco Oosthuizen by 079 897 4927 of per e-pos: janco.oost@gmail.com

E-pos die volgende dokumente na hattphil@gmail.com of bring dit saam na die kamp:

- 'n kopie van u mediese kaart
- 'n voltooide vrywaringsvorm (laai af by https://drive.google.com/open?id=1xR_P-zUHcfWJPr0jj503iPQaY1KcJTw5Wxi9AGyWzdM)
- 'n bewys van betaling

Prys: R 800.00

Jy is welkom om jou kampgelde saam te bring en op die kamp betaal of jy kan dit elektronies betaal in die volgende rekening:

Bankbesonderhede:
Gereformeerde Kerk Cachet
ABSA
Takkode 335138
Rekeningnommer: 0670340023

NB: gebruik 'Skolies' asook jou Voorletters en Van as verwysing.

Die volledige inskrywingsvorm, vrywaringsvorm, inpaklys en padkaart kan ook hier afgelaai word :


Naam en Van *
Adres *
Jou kontaknommer *
Jou e-pos adres *
Geboortedatum *
MM
/
DD
/
YYYY
ID Nommer *
Kerkverband *
Tuisgemeente *
Naam van ouer/voog *
Nommer van ouer/voog *
Next
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy