Graad 8 Algemene Vaardigheid Assessering
Sign in to Google to save your progress. Learn more
Email *
Naam en van: *
Notasie aanwysings: Beskryf breuke as volg:  1/2 vir 'n half, 1 1/6 vir een en 'n sesde.     Gebruik ^  om tot die mag te beskryf: 2^2   is 2 tot die mag 2. Sien voorbeelde hieronder.
As jy nie seker is oor 'n antwoord nie, tik net "Onseker" of laat leeg. Die assessering neem ongeveer 'n uur om te voltooi. Jy mag net 'n sakrekenaar gebruik vir die vrae waar dit aangedui is. Hierdie is nie 'n toets om te sien hoeveel punte jy kan kry nie, dit bepaal net wat jy op die oomblik van Wiskunde weet, voordat jy  verder gaan met Hoërskool Wiskunde. Dankie dat jy die kort assessering doen en sterkte!
Next
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy