Ons hou ons eerste Flambojane Wiskunde "Roadshow" - MOET DIT NIE MISLOOP NIE!
Datums: 19 Aug - KIMBERLEY (Laerskool Eureka)
20 Aug - CALVINIA (Laerskool Calvinia)
21 Aug - SPRINGBOK (Hoërskool Namakwaland)
22 Aug - UPINGTON (Hoërskool Upington)
Tyd: 13:30 vir 14:00
Kostes: R50 pp (LEDE) en R100 (NIE-LEDE)
Betalings kan as volg gemaak word:
SAOU Noord-Kaap
ABSA Bank
Rek nr 4066927468
Takkode: 632005
Verwysing: Naam, van en Skool
SLUITINGSDATUM: 6 Aug 2024 om 12:00