Toestemming vir insluiting op NG Kerk Kaapstad se whatsapp/sms databasis en epos kommunikasie
Volgens die nuwe POPIA wetgewing is die gemeente verplig om toestemming te ontvang van alle lidmate aangaande hulle insluiting op die gemeente se weeklikse eposse, whatsapp groepe en sms groepe.
Sign in to Google to save your progress. Learn more
Persoon/Gesin *
Plaas asb die volle name van al u gesinslede in die onderstaande spasie:
Datum waarop die vorm voltooi is *
MM
/
DD
/
YYYY
Die gemeente (NG Kerk Kaapstad) mag my/ons verjaarsdae (naam en datum) op die weeklikse afkondigings en epos plaas *
Die gemeente (NG Kerk Kaapstad) mag ons epos adresse insluit by die epos kommunikasie wat weekliks uitgestuur word *
Die gemeente (NG Kerk Kaapstad) mag ons nommer plaas op die sms databasis (vir kommunikasie rondom belangrike geleenthede, eredienste ens.) *
Die gemeente mag ons nommer plaas op die whatsapp databasis (vir kommunikasie rondom eredienste, kinderkerk ens.) *
Ek verleen hiermee toestemming dat ons persoonlike besonderhede op die NG Kerk Kaapstad se elektroniese en handstelsels geberg mag word. *
Ek verleen hiermee toestemming dat my kinders (dooplidmate) se besonderhede op die NG Kerk Kaapstad se elektroniese en handstelsels geberg mag word. *
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy