Wonnie Gholfdag 2024

Geagte ouer/voog/maatskappy.

Die Hoërskool Wonderboom hou jaarliks ons Welwillendheidsgholfdag om leerders en gesinne wat in nood is by te staan met die nodige voedsel en noodsaaklikhede. Die nood is baie groot in ons omgewing en baie gesinne maak staat op die skool se ondersteuning.

Die skool se gholfdag verseker jaarliks fondse, sodat ons die koskaste van die skool kan volmaak en ons behoeftige fonds kan aanvul.

Hierdie jaar vind die gholfdag weer op Vrydag, 13 September 2024 by Akasia gholfbaan plaas.

Ons het u nodig om ons te help met die dag. Om dit suksesvol te maak, het ons spelers nodig, baie pryse sowel as putjieborge. Sonder daardie drie aspekte sal die dag nie kan plaasvind nie.

Formaat:

“Fourball alliance, scramble drive met 2 scores to count”.

Afslaan bowwe:

Mans: Blou merkers

Dames: Rooi merkers

Geen voorgee:

Mans 14, Dames 24.

Mulligan. R20 per Mulligan.


Ete's:

Die Halfweghuis is vir die spelers se sak. Aandete moet by die Inskrywingstafel bevestig word voor 12:00.


Ander kompetisies:

  1. Kruiwalootjies R50

  2. Puttingkompetisie R10

  3. Veiling van verskeie items.

Pryse:

Naaste aan die pen : gat 1

Naaste aan die pen : gat 9

Langste dryf gat : 2

Langste dryf gat : 18

Puttingkompetisie

Langste dag : 4 bal

Langste dag

3de plek

2de plek

Wenners 

Oulikste uitrusting

Email *
Waar wil u betrokke raak? *
Next
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This form was created inside of Die Hoërskool Wonderboom. Report Abuse