2022 Afrikaans Bybelvasvrae
Tyd: 28 Augustus 2022 14:00
Adres: Rynfield SDA Kerk, 124 President steyn rd, Rynfield, Benoni
Kontak vir Henry oor enige vrae 083 272 4238.
Drag: Baanbreker Uniform
Bring julle eie piekniekmandjie vir middagete
3 Span Groepe
1. Voorslaggies: Daniel 1-3
2. Baanbreker Tieners (10-17 jaar): Die boeke Handelinge en Josue
3. Baanbreker Volwassenes (ouer as 17):
Die boeke Handelinge en Josue
Elke span bestaan uit 4 lede