Free2bme - Logos 25-27 Junie 2021
Kontakpersoon:  Gerda Venter 0828992579 of free2celebrate@gmail.com   
Sign in to Google to save your progress. Learn more
Ek wil graag registreer vir die Free2bme Seminaar
Naam en Van
Selfoon nommer
E-pos addres
Betaling kan gemaak word dmv EFT aan:  HG Venter, Capitec Bank, Spaarrekeningnommer 1321894595 *
Required
Indien die seminaar op Zoom aangebied gaan word:  Ek gee hiermee toestemming om op 'n Whatsapp groep gesit te word vir die duur van die seminaar.  Die groep word gebruik om die Zoom link aan te stuur sowel as om liedere van You Tube af te plaas wat gebruik word tydens die seminaar.  Dit help ook om interaksie te bevorder tussen groeplede wat ver van mekaar bly sowel as met die fasiliteerder van die seminaar. Die groep word weer toegemaak in die week na die seminaar *
Required
Vertroulikheid - Alhoewel niemand onder enige verpligting is om persoonlike inligting te deel nie gebeur dit tog soms dat mense dit uit eie keuse deel.  Hiermee onderneem ek om almal se inligting as vertroulik te beskou en niks buite die groep oor te vertel of iets wat elektronies gedeel word aan te stuur nie.   *
Required
Ek wil graag op die databasis gesit word om toekomstige kennisgewings van seminare en artikels te ontvang via Whats-App.  
Clear selection
Inskrywing op blog/Website
Indien U verkies om nie op die whatsapp broadcast list gesit te word nie is U welkom om tred te hou met die datums van volgende seminare via facebook of deur blog/webiste by die volgende adres:  https://free2celebratetheking.blogspot.com/   
Opneem van Zoom sessies
Let Wel:  Agv die interaktiewe formaat van die seminaar sowel as die feit dat mense soms kies om persoonlike inligting te deel sal die sessies nie opgeneem word nie.  
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy