VBO: Kollektiewe Trauma
Hierdie VBO is 'n kort, inleidende reeks van vier Zoom-byeenkomste oor kollektiewe en transgenerasie-trauma. Ons vorm 'n werkgroep wat oor vier byeenkomste (versprei oor vier weke) die onderwerp saam verken.

Datums: 8, 15 en 22 April, 6 Mei 2021
Tyd: Werksessies duur van 10:00 - 12:00
Koste: Gratis, maar verbind jouself om al die sessies by te woon

Meer inligting is hier beskikbaar:
https://ngkok.co.za/vbo/kt/brosjure-kt.pdf 
Navrae: Chantall, Sinode van Oos-Kaapland, 041 365 3159 (kantoorure) of sinode@ngkok.co.za

Persone wat inskryf word kort voor die byeenkoms van die Zoom-skakel voorsien.
Sign in to Google to save your progress. Learn more
Email *
Naam en Van *
Selfoon *
Hoe hoop jy om deur hierdie reis verryk te word?
Benodig jy VBO-punte? *
Required
ABR-kode (indien jy VBO-punte verlang), of verskaf die naam van jou gemeente / werkkring
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy