Die Korf
Die Korf is ’n realiteitsreeks wat gaan oor jong entrepreneurs en hoe hulle sukses in hulle ondernemings behaal het. Bernice en Renier West, wat ook entrepreneurs is, reis saam
Sign in to Google to save your progress. Learn more
Naam en van *
Selnommer *
E-posadres *
Ek stem vir *
Dankie vir jou stem – jy staan ’n kans om ’n R1 000-eetbewys van Bernice West en haar broer, Renier West se West Café in Pretoria te wen. Hou AfriForum, AfriForum Sakenetwerk, AfriForumTV en Pretoria FM se sosiale media dop vir meer inligting. 

Stuur gerus ’n epos na navrae@afriforumtv.co.za vir meer inligting.

Kompetisievoorwaardes (bepalings en voorwaardes) vir Die Korf-stemming en -kompetisie

- Deelnemers stem vir hul gunsteling Die Korf-entrepreneur deur die Google-vorm in te vul of deur die QR-kode te skandeer en die aanlyn stemvorm in te vul.

- Slegs een inskrywing per persoon sal toegelaat word.

- Die stemperiode begin op 6 September 2024 en eindig op 20 September 2024 om 23:59.

- Geen laat inskrywings sal aanvaar word nie.

- Een gelukkige deelnemer sal ’n R1 000-eetbewys by West Café wen.

- Die wenner van die eetbewys sal ewekansig gekies word uit al die inskrywings wat gedurende die stemperiode ontvang is.

- Die wenner van die eetbewys sal op 30 September 2024 om 08:30 eksklusief eerste op Pretoria FM aangekondig word.

- Wenners sal aangekondig word op AfriForum, AfriForum Sakenetwerk, AfriForumTV, Pretoria FM, en West Café se sosialemediaplatforms.

- Die wenner sal ook per e-pos of telefoon gekontak word. Indien die wenner nie binne sewe (7) dae reageer nie, sal ’n ander wenner gekies word.

- Die prys is nie oordraagbaar of inruilbaar vir kontant nie.

- Deelnemers stem in om hul persoonlike besonderhede aan AfriForumTV te verskaf vir die doel van die kompetisie.

- AfriForumTV behou die reg voor om die kompetisie te kanselleer of te wysig indien omstandighede buite ons beheer dit noodsaaklik maak.

- Deur aan die kompetisie deel te neem, stem deelnemers in om aan hierdie reëls gebonde te wees.

Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. - Terms of Service - Privacy Policy

Does this form look suspicious? Report