Jeug inskrywing vir ouers, tieners en kinders 2021
Om hierdie jaar goed te beplan vir die moontlikheid dat ons vir 'n geruime tyd nie bymekaar sal kan kom nie, het die Jeugbediening besluit om te begin deur op Gesinsbediening te fokus. Ons vra dat julle asb hierdie vorm so volledig as moontlik invul met al julle en julle kinders/tieners/jongvolwassenes (na skool) se besonderhede.

Voorlopig sal ons die jaar begin deur Huisgeloof aktiwiteite vir julle as ouers deur te stuur. Ons sal seker maak die tieners is saam met hulle mentors op hulle graad se Whatsapp groepe en ons sal kindertyd in die e-dienste inwerk.

Dankie dat ons op julle as ouers se samewerking en ondersteuning kan staatmaak. Ons bid dat hierdie jaar 'n jaar is waarin ons en ons kinders se geloof sal verdiep, versterk en versprei.

Vul asseblief alle ouers en voogde se besonderhede in sowel as enige jongmense wat reeds klaar is met skool. Hierdie vorm is vir die hele gesin en help ons om almal te bedien.

Hier is plek vir 2 ouers en 4 kinders se inligting - vul asb gerus nog 'n vorm in indien jy meer plek nodig het.

DIE INLIGTING WAT ONS BENODIG IS:

Naam & Van van ouers/voogde
E-pos adres van ouers/voogde
Selfoonnommer van ouers/voogde
Huisadres

Naam & Van van kinders/tieners
Watter Graad is kinders/tieners in 2021
Verjaarsdag
Selfoonnommer van tieners* (*dit is vir die Whatsapp groepe saam met die mentors, dus baie belangrik!)

Enige ander inligting wat belangrik is.
Sign in to Google to save your progress. Learn more
Email *
Naam van ouer/voog 1
Selfoonnommer van ouer/voog 1
E-pos adres van ouer/voog 1
Huisadres van ouer/voog 1
Naam van ouer/voog 2
Selfoonnommer van ouer/voog 2
E-pos adres van ouer/voog 2
Huisadres van ouer/voog 2 (ignoreer indien nie van toepassing)
Huweliks Status
Clear selection
Next
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy