Bybelse Wêreldbeskouing Seminaar 2022
RSVP Inskrywings vorm om die Seminaar by te woon. 22-24 Julie 2022
///
RSVP FORM
Sign in to Google to save your progress. Learn more
INSTRUKSIES    ///       INSTRUCTIONS
Vul asseblief vir elke persoon wat die seminaar wil bywoon 'n afsonderlike vorm in. Ons het die getalle nodig om te weet hoeveel mense om te verwag.  ///
FILL IN A FORM PER PERSON. WE NEED THE INFO TO PLAN FOR THE SEMINAR.
Naam  ///  NAMES *
Van  ///  SURNAME *
Titel  ///  TITLE *
ePos   ///    EMAIL *
Selfoon  ///  CELL *
Watter datums wil jy bywoon    ///   ATTENDANCE DATES *
Gaan jy kom kamp @ R300 per gesin vir die naweek?    ///  CAMPING @R300 PER FAMILY? *
Waar het jy van die Seminaar gehoor?    ///    HOW DID YOU HEAR ABOUT THE SEMINAR? *
Indien ander manier gehoor van Seminaar... skryf watter manier...     ///     IF OTHER. STATE HOW
Taalvoorkeur   ///   LANGUAGE PREFERENCE
Clear selection
Program | Vrydag 22 Julie
18:00 | F vDeventer | Opening | Wat is ‘n Wêreldbeskouing?

18:45 | Mark Kreitzer | Christian Manifesto for Africa : Summary | Bybelse lig op moedertaalonderrig,
eiendomsreg, die gesin as boublok van die samelewing, gesag, die Koninkryk ens.

19:30 | Tina vDeventer | Dissipel die volgende geslag

20:15 | Vrae & Antwoorde

21:00 | Tee/Koffie/Kuier


Program | Saterdag 23 Julie
8:00 | Pieter vDeventer | Opening | Skriflesing en gebed

8:30 | Alwyn Swanepoel | Teologie | Wie is God? Is God almagtig, alwetend? Is Hy die Skepper? Is Hy die Redder?

9:15 | Slabbert le Cornu | Etiek | Die wet en evangelie van die Koninkryk van God

10:00 | Tee / Koffie

10:45 | Adi Schlebusch | Kennisleer | Hoe verkry ons kennis? Is dit Skriftuur? Natuur? Spekulasie? Logika? Wat is waarheid?

11:30 | Andries Raath | Samelewing | Reformatoriese perspektiewe op die rol van die staat

12:15 | Middagete

13:15 | Jann Schlebusch | Samelewing | Individualisme of Universalisme? God se Verbondstruktuur of ‘n geestelike volk?

14:00 | Hugo Hayes | Toepas | VCHO : Hoër Onderwys & Wêreldbeskouing

15:15 | Vrae & Antwoorde

16:00 | Ontspan | Kuier | Bring & Braai
18:00 | Bring & Braai Aandete

19:00 | Gerhard Kok | Antropologie | Wat is die mens?  Geëvoleerde dier of spesiale skepsel? Wat gebeur  wanneer jy doodgaan?

19:45 | Mark Kreitzer | Biblical Eschatology of Cultural Hope : The Interface between Amillennialism and Postmillennialism

20:30 | Mark & Nancy Kreitzer | Prayer, Spiritual Warfare, and our Union with Christ: Standing Firm in Dangerous Times

21:15 | Afsluiting / Koffie / Tee
Program | 24 Julie
09:00 | Erediens

10:30 | Mark Kreitzer | Eagle Vision | Five Key Neglected Reformational Principles for Culture Transformation

11:15 | Adriaan Odendaal | Kosmologie | BigBang? Is die aarde spesiaal in die heelal? Bestaan 'Aliens'? Skepping vs Evolusie. Leef ons in 'n simmulasie? Is alles nie maar net 'n droom nie? Engele?

12:00 | Michael Venter | Hoop in hopelose tye

12:45 | Afsluiting

13:00 | Bring & Braai & Ontspan

17:00 | Erediens


Die Seminaar word gehou op dieselfde terrein as die tuiste van Kragdag (Diamantvallei landgoed)        SEMINAR LOCATION
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy