Welkom by die offisiële Gimmie-Alumniblad
Ons nooi alle oud-Gimmies uit om die volgende kort vraelys vir ons databasis te voltooi.

Ons wil graag weet wat van al ons leerders geword het na skool. Ons wil julle ook graag op hoogte hou van gebeure by die skool.

Vul asseblief die vraelys so volledig moontlik in.

Sign in to Google to save your progress. Learn more
Titel *
Naam en Van (nooiensvan indien getroud) *
Selfoonnommer *
E-posadres *
Watter sosialemediaplatforms gebruik jy?   Bv. Facebook (Jacques Botes); Instagram (jacquesbotes); Twitter (@JacquesBotes6); Tumblr (.....)
Waar woon jy tans? *
Watter jaar het jy gematrikuleer? *
Was jy in die koshuis?
Clear selection
By watter sportaktiwiteit was jy betrokke?
Tot op watter vlak was jy by sport betrokke?
By watter kultuuraktiwiteit was jy betrokke?
Tot op watter vlak was jy by kultuur betrokke?
Wat het jy na skool studeer? *
Watter beroep beoefen jy tans? *
Het jy kinders?
Indien wel, wat is die ouderdom van jou kind/ers?
Op watter manier, indien wel, sal u graag in die toekoms betrokke wil raak by Gimmie-Alumni? *
Required
Indien jy op 'n ander manier betrokke wil raak by Gimmie-Alumni, is jy welkom om dit hier aan te dui.
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy