Afrikaans Internasionaal
Sign in to Google to save your progress. Learn more
Naam, van & titel: *
E-posadres: *
Land: *
Instansie/vereniging: *
Aard van betrokkenheid by instansie/vereniging (voorsitter, sekretaris, bestuurslid, dosent, ens.): *
Omskrywing van pos (Is dit 'n volle of deeltydse pos? Is daar enige byvoordele ens?): *
Is jy akademies betrokke in die onderrig en/of navorsing van Afrikaans? (Gee asb toeligting oor die afdeling of departement waar Afrikaans ingedeel is.) *
Is Afrikaans in jou konteks 'n keusevak, hoofvak, gaslesing, ens? (Gee asb toeligting hieroor) *
Wat behels die projekte/inisiatiewe?(Let wel: projekte moet gemik wees op die bevordering van of ontgin van geleenthede vir Afrikaans.) Gee die naam van die projek en ʼn kort beskrywing van elke projek/inisiatief. Gee ook waar dit kan ʼn rede waarom die projek aangepak is. *
Wat is die suksesse tot op hede? *
Wat is die probleme wat ervaar word? *
Wat is die teleurstellings? *
Word daar saamgewerk met kollegas in Suid-Afrika? Indien wel met wie. *
Hoe lank bestaan die samewerking al? *
Het daar enige uitsette hieruit na vore gekom? Indien wel welke uitsette.   *
Is daar ’n belangstelling om saam te werk met kollegas internasionaal en in SA aan projekte rakende Afrikaans?  Indien wel aan watter projekte spesifiek? (navorsingsprojekte, kulturele projekte, dosentuitwisseling?) Gee asb meer inligting oor die aard van die projek. *
Is daar enige aktiwiteite om belangstelling in Afrikaans by studerende skoliere of studente in jou konteks te bevorder? (bv. bewusmaking by internasionale skole, spraaksentrums, Afrikaanssprekende immigrante-kinders, ens.) *
Is daar nie-akademiese mobilisering van algemene publiek?(bv. taalreise na SA, samewerking met toerisme op verskillende vlakke, besigheidsfirmas, ens.?) *
Is daar behoefte aan ´n Internasionale Vereniging vir Afrikaans in die buiteland of kan Afrikaans eerder by bestaande verenigings ingesluit word (waar?/hoe?) *
Is daar ander gapings rakende Afrikaans in die internasionale konteks? *
Is daar enige ander idee of voorstel waarvan ons moet kennis neem? *
Next
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy