Jou Geestelike Profiel
Geestelike Vermoëns en Volwassenheid
Sign in to Google to save your progress. Learn more
Email *
Jou Naam en Van *
Selfoon Nr *
Indien jy JA kan bevestig click blokkie.  
Ek word nie meer rondgeslinger oor leerstellige waarhede nie. *
Eerstens die 6 basiese leerstellige waarhede van die geloof volgens Hebreers 6.
Nooit
Meestal
1. Jy leef volgens 'n lys Bybelse Gegronde Waardes? *
Waarheid, Nederigheid, Gehoorsaamheid, Deursigtigheid, Respek vir lewe, nie-rassisties, Vrede.
Nooit
Meestal
2. Jy neem nie maklik aanstoot nie, en vergewe maklik die wat teenoor jou oortree. *
Nooit
Meestal
3. Jy is betrokke in diens en bediening aan die wat in nood is.   *
Armoede, Gemeenskap, Bejaardes, Jeug, Sakelui, Manne, Vroue.
Nooit
Meestal
4. Jy leef elke dag in kinderlike dankbare verwondering vir die Here se genade, en geskenk van geregtigheid. *
Lofprysing, dankbaarheid, Geloof, Positiwiteit, Verwagting, Vergenoegdheid
Nooit
Meestal
5. Terwyl jy glo in God se ewige voorsiening, leef jy in matigheid en terughouding. *
Ons is ryk in Christus, maar maak onsself arm te wille vd Koninkryk, soos Jesus.
Nooit
Meestal
6. Jy kan onmiddelike beloning, plesier, en self-genot uitstel met lewenslustige geduld. *
Vergenoegd en gelukkig of jy het of nie het nie.  
Nooit
Meestal
7. Ek neem volle verantwoordelikheid vir my lewe, en hou myself ook toerekenbaar aan ander. *
Nie meer slagoffer, of oorsaak en gevolg denke.  
Nooit
Meestal
8. Ek behou my vrede en vreugde te midde van tye van onsekerheid en krisis. *
Soos Dawid weet ek hoe om myself te versterk in die Here.  
Nooit
Meestal
9. Ek verwelkom korreksie, en weet hoe om in die geloof die genade tot verandering te ontvang. *
Jy weet hoe om satan te verslaan, en Sy leuens te ontmasker.  
Nooit
Meestal
10. Ek kan betekenis konflik ontlont, en huiwer nie om die waarheid in deernis met iemand te bespreek nie. *
Ek kan 'n verkeerde daad/denke/leerstelling met wysheid bespreek sonder om mense aanstoot te gee.
Nooit
Meestal
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy