Rosestad Festa Triginta 6 - 9 Desember 2024
Baie dankie vir u belangstelling in ons voorgenome reis met MSC na die Portugese eilande.

Goeie nuus!!
Deposito datum is verleng na 31 Mei. Slegs 7 kajuite oor vir die groep soos op 10 Mei.

Voltooi asseblief die onderstaande vorm. Sodra ons dit ontvang stuur ons vir u die volledige besprekingsvorm wat voltooi moet word asook die kostes uiteengesit. 

WEENS OORWELDIGENDE BELANGSTELLING SAL ONS VIR U TERUGVOER GEE BINNE 48 UUR. HOU ASSEBLIEF U "SPAM / JUNK FOLDER" OOK DOP AANGESIEN ONS INTERNET DOMAIN .TRAVEL IS EN NIE DEUR AL DIE ANDER RAAKGESIEN WORD NIE.

Koste per persoon wat deel vanaf: R9 490,00 vir n kajuit met 'n balkon.
Onderhandelde tarief Tussen Imani Adventure Travel, Rosestad en MSC. 
Tariewe vir suites beskikbaar op aanvraag

***********LAASTE DATUM VIR DEPOSITO*************31 MEI 2024**********************

Deposito:
R1900,00 per persoon met bespreking
Balans betaalbaar voor of op 02 September 2024

Ingesluit:
* Vervoer vanaf Bloemfontein na Durban retoer
* Kajuit soos per keuse hieronder
* Alle etes en vermaak
* Diensfooie
* Reisversekering
* Vermaak
* Hawe belastings

Uitgesluit:
* Drankies en etes nie gespesifiseer nie
* Alle toere en aktiwiteite nie gespesifiseer nie
* Persoonlike items
* Paspoort en visums indien van toepassing

Pryse is onderhewig aan verandering sonder kennisgewing weens wisselkoers verandering.
Pryse is onderhewig aan beskikbaarheid ten tye van bespreking en volle betaling.
'n Deposito waarborg slegs u plek en nie die prys nie.

Terme en Voorwaardes:
https://iadventure.travel/terms-conditions/

Vir meer inligting, kontak Jaco by:
M: 083 387 2554
E: jaco@iadventure.travel


Sign in to Google to save your progress. Learn more
Kajuit kategorie *
Kontak persoon Naam *
Van *
Kontak nommer *
E-pos adres *
Aantal persone *
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy