leefNOU kids 2022-inskrywingsvorm
Welkom by   LeefNOUkids 2022!
Ons het so paar details nodig om seker te maak alle nodige inligting kom by jou uit deur die jaar.

leefNOUkids is Blancogemeente se Kinderbediening met weeklikse saamkom-geleenthede en beskikbaar maak van HUISGELOOF-TOOLS, om elke huishouding te ondersteun in hulle pad as kinders en huisgesinne van God.

Die leefNOU kids groepe vorm deel van Blancogemeente-leefGROEPE. LeefGROEPE is enige kleingroep geleenthede of saamkom van gemeentelede (of nie-gemeentelede), wat of georganiseer word deur die leefGROEP-span (bv. selgroepe, Bybelstudiegroepe, belangegroep, leefNOU kids&tiener groepe) of wat spontaan maar ook intensioneel gebeur (bv. huisgesinne, vriende, belange-groepe ens)  wat "KLEINKERK" hou deur te konnek (met God, mekaar en ander mense) en saam te groei en gereeld bymekaarkom (soos wat C-19 regulasies toelaat) en/of virtuele saamgesels.
Sign in to Google to save your progress. Learn more
Vul asseblief die vorm hieronder so volledig as moontlik in (waar van toepassing)
KIND SE BESONDERHEDE
Naam en van
Graad (of ouderdom) tiek asb die boksie waar van toepassing
Selfoonnommer
OUERS SE BESONDERHEDE
Pa se naam en van
Pa se kontaknommer
Pa se eposadres
Ma se naam en van
Ma se kontaknommer
Ma se eposadres
LW: die inligting wat jy verskaf sal beskerm word en nie aan enige ander buite partye beskikbaar gestel word nie.
BAIE DANKIE
Ons sien uit na die saam-stap hierdie jaar!
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy