Omgeegroep Inligting
Een van ons diepste menslike behoeftes is om deel te wees en te behoort. In 'n samelewing van heinings en haas leef ons geïsoleerd. Ons mis uit op diep, betekenisvolle verhoudinge en die waarde van 'n geloofgemeenskap. Dit is wat 'n Omgeegroep jou bied... 'n  plek waar jy kan BEHOORT, net soos jy is. 'n Plek waar jy God en liefde in betekenisvolle verhoudinge kan BELEEF . 'n Plek waar jy deelneem om te BELIG - God se teenwoordigheid in jou en ander se lewens uit te wys.

Ons vra jou as gasheer of gasvrou (wat die groep reël of fasiliteer) om asseblief julle groep se inligting vir ons op te dateer met hierdie vorm.
Sign in to Google to save your progress. Learn more
Email *
Next
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy