Aansoekvorm 2024 - Babas tot Graad Pre-R
- Partnering with Parents in raising World-changers for Jesus -
Sign in to Google to save your progress. Learn more
Email *
Kind se besonderhede: *
Volle Name en Van, asook Noemnaam
Kind se besonderhede: *
Geboortedatum
MM
/
DD
/
YYYY
Geslag van kind:
Merk asb
Manlik
Vroulik
Merk asb. die toepaslike opsie: *
Pappa en Mamma se besonderhede: *
Pappa en mamma se volle Name en Van, asook Noemnaam:
Alle name en geboortedatums van broers en/of susters
Pappa se besonderhede: *
Voltooi asb. al die volgende:  Pappa se ID nommer / Geboortedatum - Selfoonnommer - Eposadres - Beroep
Gesin se besonderhede: *
Woonadres:
Mamma se besonderhede: *
Voltooi asb. al die volgende:  Mamma se ID nommer / Geboortedatum - Selfoonnommer - Eposadres - Beroep
Geloofsoortuiging en Kerk *
My kind sal vanaf die volgende datum bywoon: *
MM
/
DD
/
YYYY
Ons oorweeg Family Tree vir die volgende termyn: *
Dui asseblief die gepaste opsie van bywoningure aan vir babas (2024, 2023 of 2022 geboortes).
0-2 jaar Bywoningsure (Opsies sluit ontbyt en middagete vanaf ouderdom 1 jaar in, asook vakansiesorg)  Family Tree sluit vir een week in die Junie/Julie skoolvakansie en vir ongeveer drie weke gedurende Desember vir alle klasse.
Dui asseblief die gepaste opsie van bywoningure aan vir kleuters (2021, 2020 en 2019 geboortes):
3 - 5 jaar Bywoningsure  (HALFDAG en VOLDAG opsies sluit ontbyt en middagete in, asook vakansiesorg)  Die speelgroep is vir alle vakansies gesluit.  Family Tree sluit vir een week in die Junie/Julie skoolvakansie en vir ongeveer drie weke gedurende Desember vir alle klasse.  Merk asb. alle toepaslike opsies:
Inligting aangaande betalings: *
(Let asseblief daarop dat GEEN betalings saam met die aansoek geskied nie. NEEM SLEGS KENNIS VAN DIE VOLGENDE:  Fooie is betaalbaar vir 12 maande.  Jaarlikse verhoging op 1 Januarie.  'n Eenmalige administrasiefooi is betaalbaar saam met eerste inskrywing (R270 vir 2024), asook 'n jaarlikse inskrywingsfooi is betaalbaar (R700 vir 2024).  Let asb. daarop dat alle betalings elektronies gedoen moet word.)  MERK ASB DIE BLOKKIE INDIEN U KENNIS NEEM VAN HIERDIE INLIGTING.
Required
Ontwikkeling van my kind: *
Dui asseblief aan waar u van Family Tree gehoor het of wie u verwys het. *
Let asseblief: Nadat hierdie aansoekvorm ontvang is word alle gesinne op 'n waglys geplaas tot 'n plek in 'n klas beskikbaar is.  Daarna word 'n keuringsonderhoud met die voornemende gesin gereël.  Die keuringsraad behou ten alle tye die reg om die voornemende kanidate te keur al dan nie. *
Required
Hiermee bevestig ek as ouer/voog van bogenoemde kind, dat alle inligting verskaf korrek is. *
Required
Datum van aansoek *
MM
/
DD
/
YYYY
A copy of your responses will be emailed to the address you provided.
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
reCAPTCHA
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy