Lewensvaardigheid             Formele Assessering
Kwartaal 2                                                                                     Totale Punt: 15
Sign in to Google to save your progress. Learn more
Wat is jou naam?
Wat is jou van?
In watter Juffrou se klas is jy?
Clear selection
Kies die regte antwoord deur op dit te klik:
Al die diere is wakker in die winter.
1 point
Clear selection
In die lente kom daar nuwe blomme en nuwe blare aan die bome voor.
1 point
Clear selection
Diere eet al hulle kos op voor die wintermaande wat voorlê.
1 point
Clear selection
Olifante gebruik hulle slurpe om water na hulle monde te bring.
1 point
Clear selection
Daar is twee soorte renosters.
1 point
Clear selection
'n Luiperd se kolle is bruin met 'n wit pels.
1 point
Clear selection
Die geluid wat 'n perd maak is ___________
1 point
Clear selection
Walvisse kom in die _______ voor.
1 point
Clear selection
'n Skilpad se dop is _________.
1 point
Clear selection
Spinnekoppe spin 'n ____________ vir hul huise.
1 point
Clear selection
'n Dier wat homself verander om by sy omgewing te pas noem ons _____________.
1 point
Clear selection
Waar bou 'n mier gewoonlik sy nes?
1 point
Clear selection
Op reënerige dae gebruik ons 'n _________.
1 point
Clear selection
Swaeltjies vlieg na warmer plekke in die winter.
1 point
Clear selection
'n Baba skaap word 'n ________ genoem.
1 point
Clear selection
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy