Ek verstaan dat ek vrywilliglik deelneem en vrywaar die organiseerders van enige skade of
verlies wat ek mag ly rakende / tydens die WOW-projek-aksie. Mediese onkoste is vir die
deelnemer (ouers/voog/opvoeders/skool) se eie sak in geval van noodgeval. Die
organiseerders behou die reg om alle materiaal tydens die WOW-projek-aksie as
bemarkingsmateriaal te gebruik. Program is onderhewig aan veranderinge.
*