Lewensvaardigheid: Graad 3, kwartaal 2
Informele assessering
Sign in to Google to save your progress. Learn more
Jou naam en van: *
In watter juffrou se klas is jy? *
0 points
Vitamiene en minerale help ons liggame om infeksie te bestry en _______ te bly. *
1 point
Wat gee koolhidrate vir ons? *
1 point
Suiwelprodukte maak ons bene sterker, veral wanneer ons nog jonk is en ons ______ nog groei. *
1 point
Is dit gesond om vrugte en groente te eet? *
1 point
Watter van die volgende stellings is korrek? *
1 point
Insekte se liggame bestaan uit hoeveel dele? *
1 point
'n Insek het ___ pote en 2 voelers *
1 point
Watter insek versprei malaria? *
1 point
Wat ontwikkel 'n volwasse padda? *
1 point
Waar lê 'n padda haar eiers? *
1 point
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy