Winkerk Kursusse

Kursusse word aanlyn met TEAMVIEWER aangebied.
Maak asb seker dat jy die nuutste weergawe van Teamviewer het.
Toets asb of jou mikrofoon en luidsprekers werk.
Vooraf inskrywings is noodsaaklik.
Kursusse word slegs aangebied as daar minimum van 5 inskrywings is.
Kursusse word beperk op 20 kursusgangers.

Bevestiging van inskrywing sal per e-pos of WhatsApp aan jou gestuur word.

Kursusse begin om 09h00 op die onderstaande datums.

Kursusse sal bestaan uit 2  x 60 minute sessies.

Kursusgangers sal die oggend voor die kursus die TEAMVIEWER ID en Password vir kursus ontvang per e-pos of Whats App


Email *
Naam en Van: *
Gemeente: *
Epos: *
Het jy al voorheen 'n Winkerk kursus bygewoon ?
Clear selection
Wat is jou ondervinding in Winkerk 10 *
Datum wanneer jy kursus wil doen: *
Required
Submit
Clear form
Never submit passwords through Google Forms.
This content is neither created nor endorsed by Google. Report Abuse - Terms of Service - Privacy Policy