Hoërskool Oos-Moot Opedag '22
Registreer gerus hieronder om jou tydgleuf by Hoërskool Oos-Moot se Opedag 2022 te bevestig.
Tydgleuwe beskikbaar:
Sessie 1: 13:30 - 14:30
Sessie 2: 14:30 - 15:30
Sessie 3: 15:30 - 16:30
Sessie 4: 16:30 - 17:30
*LET WEL: Die inligting wat Hoërskool Oos-Moot uit hierdie vraelys bekom, sal slegs intern hanteer word en nie aan derde partye beskikbaar gestel word nie.