Die AHi is opgewonde om die top drie finaliste in elkeen van ons Toekenningskategorieë aan die publiek bekend te stel. Jy kan nou stem vir jou gunsteling in elke of slegs een kategorie.
Let wel: Elke persoon se stem sal slegs een keer tel. Deel gerus die skakel met jou familie en vriende - enige persoon se stem tel.
Die stembus sluit Maandag, 24 Oktober 2022 om 17:00.
///
The AHi is excited to announce the top three finalists in each of our Award Categories to the public. You can now vote for your favourite in each or only one category.
Note: Each person's vote will only count once. Feel free to share the link with your family and friends - anyone can vote.
The voting poll closes Monday, 24 October 2022 at 17:00.